top of page
LUSERN
Wanneer jy 'n lusern-kultivar kies, kyk jy gewoonlik na die dormansie om te bepaal of dit aan jou behoeftes gaan voldoen.
​
Hoe hoër die dormansie, hoe beter is die kultivar vir voerproduksie, met ander woorde sny en baal.
​
Hoe laer die dormansie, hoe beter is die kultivar vir weiding.
​
​
Hier volg enkele van die kultivars wat ons aanbied:
​
​
Dormansie 10
Agsalfa (goed vir brak)
ML-99 (hoë produserend)
Dormansie 9
Supersonic
Supernova
Dormansie 7
Aurora
Dormansie 5
SA-standaard
bottom of page