top of page
Search

Skaapmis in wingerde: Skoon of deur die komposhoop?

Om die vraag te beantwoord rondom dieremis in die wingerde, is dit maar soos alles, relatief.

In die natuur kom daar nie skoon skaapmis op grasvelde voor nie. Dit is versprei en gemeng met die organiese materiaal wat die diere plantgetrap het, asook hul uriene wat uitgeskei is.

Die diere beweeg in hoë digtheid, vreet ong 30-50% van die gras, en trap die res plat.


Skaapmis gemeng met voldoende organiese materiaal, soos kaf of die reste van dekgewasse, is ideaal.


As dit dik genoeg is, vorm dit kompos.


Groete en sterkte


Stoney


78 views

Comments


bottom of page