RESULTATE
Trekkerspore
Dekgewasse op die trekkerspoor se effek op grondkompaksie.
Vol-oppervlak
Die resultate vir vol oppervlak bedekking met dekgewasse.
Onderdruk onkruid
Die effek van dekgewasse op onkruid-onderdrukking in twee aangrensende tafeldruifblokke in De Doorns.
Predator in aksie
Dié 'ladybird' het heerlik sit en plantluise eet voor ons hom versteur het. Dekgewasse huisves natuurlike predatore.
Bye in oorvloed
Die blomme van die dekgewasse lok so baie bye in hierdie pruimboord dat die trekkerdrywer met 'n byepak moet platrol.
Merlot in Koekenaap
Goeie stand van dekgewasse in 'n jong Merlot-blok.
Die Bankieplanter in Vredendal
Die plant- en groeiproses
Ons plant hierdie tafeldruifblok in Vredendal op 16 April 2020.
Die skottel maak 'n sny in die grond, die saad val in die gleuf en 'n drukwiel trap dit vas.
3 maande na plant.
Ons plant hierdie tafeldruifblok in Vredendal op 16 April 2020.